Eksodus 4:10

Eksodus 4:10 AFR20

Maar Moses het vir die HERE gesê: “Asseblief, my Heer! Ek is nie 'n man van woorde nie, nie in die verlede nie, en ook nie vandat U met u dienskneg gepraat het nie; want ek is swaar van mond en swaar van tong. ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 4:10