Esegiël 6:9

Esegiël 6:9 AFR20

Dié van julle wat ontkom, sal aan My dink onder die nasies waarheen hulle in gevangenskap weggevoer is, en onthou dat Ek gebroke was deur hulle owerspelige harte wat van My afgewyk het, en hulle oë wat agter die afgodsbeelde aan gehoereer het. Hulle sal walg van hulleself oor die gruwels wat hulle aangerig het; hulle sal walg van al hulle afstootlike dade