Esegiël 7:9

Esegiël 7:9 AFR20

Ek sal nie 'n traan stort nie, Ek sal nie deernis hê nie. Volgens jou optrede vergeld ek jou; jou afstootlike dade sal hulle in jou midde laat geld. Julle sal besef dat dit Ek, die HERE, is wat toeslaan.