Esra 9:9

Esra 9:9 AFR20

Ons is inderdaad slawe, maar in ons slawerny het ons God ons nie verlaat nie. Hy het sy troue liefde oor ons uitgestrek voor die konings van Persië om aan ons nuwe lewe te gee, om die huis van ons God weer op te rig en die ruïnes daarvan te herstel en vir ons 'n skans in Juda en Jerusalem te gee.