Galasiërs 3:28

Galasiërs 3:28 AFR20

Daar is nou nie meer Jood of Griek, nie meer slaaf of vryman, nie meer manlik en vroulik nie; want julle almal is één in Christus Jesus!