Genesis 1:11

Genesis 1:11 AFR20

God het gesê: “Die land moet groen plante laat uitspruit – gewasse wat saad gee, bome wat op die land vrugte dra, vrugte volgens elkeen se aard, vrugte waarin hulle saad is.” Dit het toe so gebeur.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 1:11