Genesis 1:25

Genesis 1:25 AFR20

God het die wilde diere van die aarde gemaak volgens elkeen se aard, die mak diere volgens elkeen se aard, en al die diere wat op die grond kruip volgens elkeen se aard. God het gesien dat dit goed is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 1:25