Genesis 13:10

Genesis 13:10 AFR20

Lot het rondgekyk en gesien dat daar in die hele Jordaanstreek volop water was. Voor die HERE Sodom en Gomorra verdelg het, was dit soos die tuin van die HERE, en soos Egipteland, in die rigting van Soar.