Hebreërs 6:10

Hebreërs 6:10 AFR20

God is immers nie onregverdig nie. Hy sal nie vergeet van julle arbeid, en van die liefde wat julle vir sy Naam betoon het, deurdat julle die •heiliges bedien het – en nog steeds bedien – nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hebreërs 6:10