Hosea 3:5

Hosea 3:5 AFR20

Daarna sal die Israeliete terugkeer en die HERE, hulle God, soek, en Dawid, hulle koning. Ja, hulle sal bewend na die HERE gaan, en na sy goedheid in die laaste dae.