Jesaja 1:17

Jesaja 1:17 AFR20

Leer om goed te doen! Bevorder die reg! Lê die onderdrukker aan bande! Handhaaf die reg van die vaderloses! Verdedig die weduwees se regsake!

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 1:17