Jesaja 2:3

Jesaja 2:3 AFR20

baie volke sal gaan en sê: “Kom, laat ons optrek na die berg van die HERE, na die huis van die God van Jakob, sodat Hy ons van sy paaie kan leer, en ons sy weë kan volg.” Ja, uit Sion sal daar onderrig kom, en die woord van die HERE uit Jerusalem.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 2:3