Jesaja 40:26

Jesaja 40:26 AFR20

Kyk boontoe en sien! Wie het hierdie dinge geskep? Dit is Hy wat die hemelse leër een vir een uitlei, hulle almal op die naam roep. Deur die toedoen van Hom wat groot vermoëns en geweldige krag het, ontbreek nie een nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 40:26