Jesaja 50:10

Jesaja 50:10 AFR20

Wie is daar onder julle wat ontsag het vir die HERE, wat luister na die stem van sy dienskneg? Hy wat in duisternis verkeer, wat geen lig het nie, moet op die Naam van die HERE vertrou, moet op sy God steun.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 50:10