Jesaja 51:3

Jesaja 51:3 AFR20

Ja, die HERE het Sion getroos, Hy het al haar puinhope getroos. Hy het haar woestyn soos Eden gemaak, haar Araba soos die tuin van die HERE. Vreugde en blydskap word in haar gevind, dankliedere en die klank van begeleiding.