Jesaja 59:2

Jesaja 59:2 AFR20

Maar julle sondeskuld, dit het skeiding gebring tussen julle en julle God. Julle sondes het Hom sy gesig vir julle laat verberg, sodat Hy nie luister nie

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 59:2