Jeremia 1:5

Jeremia 1:5 AFR20

“Nog voordat Ek jou gevorm het in die baarmoeder, het Ek jou geken; nog voordat jy uitgegaan het uit die moederskoot, het Ek jou geheilig. As profeet vir die nasies het Ek jou bestem. ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 1:5