Jeremia 14:20-21

Jeremia 14:20-21 AFR20

Ons erken ons goddeloosheid, HERE, die sondeskuld van ons voorouers. Ja, ons het teen U gesondig. Moet ons nie verstoot nie, ter wille van u Naam; moenie u heerlike troon ontwy nie! Onthou tog – moenie u verbond met ons verbreek nie!