Jeremia 29:10

Jeremia 29:10 AFR20

Ja, so sê die HERE: “As sewentig jaar vir Babel verloop het, sal Ek aan julle aandag gee en my goeie belofte aan julle gestand doen, om julle na hierdie plek toe terug te bring.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 29:10