Jeremia 29:14

Jeremia 29:14 AFR20

Ek sal My deur julle laat vind,” is die uitspraak van die HERE, “en Ek sal julle lot verander en julle bymekaarmaak uit al die nasies en al die plekke waarheen Ek julle verdryf het,” is die uitspraak van die HERE, “en Ek sal julle terugbring na die plek waarvandaan Ek julle in ballingskap weggevoer het.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 29:14