Jeremia 38:22

Jeremia 38:22 AFR20

Kyk, al die vroue wat in die huis van die koning van Juda oorgebly het, word uitgeneem na die bevelvoerders van die koning van Babilonië, terwyl die vroue sê, “ ‘Jou vertroude vriende het jou mislei en die oorhand oor jou gekry. Toe jou voete weggesink het in die slyk, het hulle teruggetree.’