Jeremia 5:31

Jeremia 5:31 AFR20

Die profete profeteer leuens, en die priesters skraap hande vol bymekaar. En my volk hou daarvan so! Wat meer sal julle nog doen?”