Johannes 16:22-23

Johannes 16:22-23 AFR20

Daarom ervaar julle nou ook pyn; maar Ek sal julle weer sien, en dan sal julle harte bly wees, en niemand sal julle blydskap wegneem nie. En op daardie dag sal julle My niks meer vra nie. Amen, amen, Ek sê vir julle: Wat julle die Vader in my Naam vra, sal Hy aan julle gee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 16:22-23