Johannes 17:20-21

Johannes 17:20-21 AFR20

“Ek bid egter nie net vir hulle nie, maar ook vir dié wat deur hulle woorde in My glo, dat hulle almal een kan wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U, en dat hulle ook in Ons kan wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 17:20-21