Klaagliedere van Jeremia 1:20

Klaagliedere van Jeremia 1:20 AFR20

Kyk, ek is benoud, HERE, my ingewande gloei. In my krimp my hart ineen, want ek was baie opstandig. Buite maai die swaard af, en in die huis is dit soos die dood.