Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Lukas 10:18-19

Lukas 10:18-19 AFR20

Toe sê Hy vir hulle: “Ek het Satan soos 'n weerligstraal uit die hemel sien val. Kyk, Ek het aan julle gesag gegee om op slange en skerpioene te trap, en ook oor al die mag van die vyand. Niks sal julle enige skade kan aandoen nie.

Video vir Lukas 10:18-19