Lukas 13:24

Lukas 13:24 AFR20

“Beywer julle om by die smal deur in te gaan, want baie, sê Ek vir julle, sal probeer om in te gaan, maar sal dit nie regkry nie.