Lukas 6:27-28

Lukas 6:27-28 AFR20

“Maar vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê. Doen goed aan diegene wat julle haat. Seën die mense wat julle vervloek. Bid vir diegene wat julle sleg behandel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 6:27-28