Matteus 10:28

Matteus 10:28 AFR20

En moenie diegene vrees wat die liggaam kan doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie. Vrees eerder Hom wat beide die siel en die liggaam in Gehenna kan laat vergaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 10:28