Markus 14:23-24

Markus 14:23-24 AFR20

Toe het Hy die beker geneem, gedank, dit vir hulle gegee, en hulle almal het daaruit gedrink. Hy het vir hulle gesê: “Dit is my bloed, die bloed van die verbond wat vir baie uitgegiet word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 14:23-24