Markus 4:39-40

Markus 4:39-40 AFR20

Toe staan Hy op, bestraf die wind en sê vir die see: “Wees stil, bedaar!” Die wind het gaan lê, en daar het 'n groot kalmte gekom. Hy vra hulle toe: “Waarom is julle bang? Het julle nog steeds nie geloof nie?”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 4:39-40