Markus 6:31

Markus 6:31 AFR20

Hy sê toe vir hulle: “Kom julle saam na 'n verlate plek en rus 'n bietjie op julle eie.” Want daar was baie mense wat voortdurend gekom en gegaan het; hulle het selfs nie kans gekry om te eet nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 6:31