Nehemia 12:27

Nehemia 12:27 AFR20

Met die inwyding van die stadsmuur van Jerusalem is die Leviete in al hulle woonplekke opgespoor, met die doel om hulle na Jerusalem te bring vir die vreugdevolle viering van die inwyding met dankliedere en sang, met simbale, harpe en liere.