Nehemia 7:1-2

Nehemia 7:1-2 AFR20

Toe die stadsmuur herbou was, het ek die poortdeure ingesit, en die poortwagte, die sangers en die Leviete is aangestel. Ek het Ganani, my broer, saam met Gananja, die bevelvoerder van die vesting, oor Jerusalem aangestel. Hy was immers 'n betroubare man en het meer ontsag vir God gehad as die meeste mense.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Nehemia 7:1-2