Numeri 14:18

Numeri 14:18 AFR20

“ ‘Die HERE is geduldig en oorvloedig in troue liefde. Hy skeld sondeskuld en oortreding kwyt, maar laat beslis niks ongestraf nie; Hy laat kinders tot die derde en vierde geslag boet vir die skuld van voorouers.’