Spreuke 9:7

Spreuke 9:7 AFR20

“Wie 'n spotter vermaan, haal vir homself skande op die hals, en wie 'n goddelose teregwys, kry 'n klad op sy naam.