Psalms 141:4

Psalms 141:4 AFR20

Moet my hart nie laat neig na iets wat sleg is nie, sodat ek nie deur 'n misstap roekeloos optree saam met manne wat onreg pleeg nie; laat ek tog nie aan hulle lekkernye proe nie.