1 Kronieke 28:20

1 Kronieke 28:20 CAB23

Toe sê Dawid vir sy seun Salomo: Wees sterk en vol moed en doen dit; vrees nie en wees nie verskrik nie, want die HERE God, my God, sal met jou wees; hy sal jou nie in die steek laat en jou nie verlaat nie, totdat jy al die werk vir die diens van die huis van die HERE voltooi het.