1 Korintiërs 11:23-24

1 Korintiërs 11:23-24 CAB23

Want ek het van die Here ontvang wat ek ook aan julle oorgegee het, dat die Here Jesus in dieselfde nag waarin Hy verraai is, brood geneem het. En nadat Hy gedank het, het Hy dit gebreek en gesê: Neem, eet; dit is my liggaam wat vir julle gebreek word; doen dit tot my gedagtenis.