1 Korintiërs 15:10

1 Korintiërs 15:10 CAB23

Maar deur die genade van God is ek wat ek is, en sy genade wat aan my bewys is, was nie tevergeefs nie; maar ek het oorvloediger gearbei as hulle almal, maar nie ek nie, maar die genade van God wat met my is.