1 Korintiërs 2:10

1 Korintiërs 2:10 CAB23

Maar God het dit aan ons deur sy Gees geopenbaar, want die Gees ondersoek alle dinge, ook die dieptes van God.