1 Korintiërs 2:14

1 Korintiërs 2:14 CAB23

Maar die natuurlike mens neem die dinge van die Gees van God nie aan nie, want dit is vir hom dwaasheid; en hy kan dit ook nie ken nie, omdat dit geestelik beoordeel word.