1 Korintiërs 2:9

1 Korintiërs 2:9 CAB23

Maar soos geskrywe is: Die oog het nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart van 'n mens nie opgekom nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet.