1 Korintiërs 6:19-20

1 Korintiërs 6:19-20 CAB23

Wat? Weet julle nie dat julle liggaam die tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julleself behoort nie? Want julle is duur gekoop; verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.