1 Johannes 2:3-6

1 Johannes 2:3-6 CAB23

En hieraan weet ons dat ons Hom ken, as ons sy gebooie bewaar. Hy wat sê: Ek ken hom en sy gebooie nie bewaar nie, is 'n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie. Maar elkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword; hieraan weet ons dat ons in hom is. Hy wat sê dat hy in hom bly, behoort self ook so te wandel soos hy gewandel het.