1 Konings 18:31

1 Konings 18:31 CAB23

En Elía het twaalf klippe geneem volgens die getal van die stamme van die seuns van Jakob tot wie die woord van die HERE gekom het en gesê het: Israel sal jou naam wees.