1 Konings 18:38

1 Konings 18:38 CAB23

Toe het die vuur van die HERE geval en die brandoffer en die hout en die klippe en die stof verteer en die water wat in die sloot was, opgelek.