1 Konings 18:43

1 Konings 18:43 CAB23

En hy sê vir sy dienaar: Gaan nou op, kyk na die see. En hy het opgegaan en gekyk en gesê: Daar is niks nie. En hy sê: Gaan weer sewe maal.