1 Konings 22:20

1 Konings 22:20 CAB23

Toe sê die HERE: Wie sal Agab oorhaal, dat hy kan optrek en val by Ramot in Gílead? En een het op hierdie manier gesê, en 'n ander het op daardie manier gesê.