1 Konings 8:56

1 Konings 8:56 CAB23

Geloofd sy die HERE wat aan sy volk Israel rus gegee het volgens alles wat Hy beloof het; daar het nie een woord gemis van al sy goeie belofte wat Hy deur die hand van Moses, sy kneg, beloof het nie.